Modulekode | WKD 254 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Verkryging van weerkundige data. Manipulasie van multidimensionele metereologiese datastelle. Ruimtelike voorstelling en interpretasie van weerdata. Inleiding tot statistiese en numeriese metodes. Inleiding tot atmosferiese wolkmodellering. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | WKD 261 en WKD 263. Beperk tot BSc (Meteorologie)-studente of TDH |
Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Geografie, Geoinformatika en Meteorologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App